Moenie hierdie boek eet nie!

Moenie hierdie boek eet nie!

ISBN: 9780799379211
Skrywer: Jaco Jacobs
R 332.50

Moenie hierdie boek eet nie! bevat 365 rympies (en ’n bonusrympie vir ’n skrikkeljaar) wat kinders (én grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag! Daar’s rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skool-toilette, Kersvader en krokodille ...