Mieke en die meerminne 1: Geheime onder die see

Mieke en die meerminne 1: Geheime onder die see

ISBN: 9780799383966
R 137.75

Mieke is mal oor meerminne. Een oggend toe sy saam met haar oupa op sy vissersboot uitgaan, ontdek sy iets wat haar hele lewe verander. En dit is die begin van ’n betowerende meermin-avontuur onder die see!