Leer my lees (VR Grootboek 9): Tippie lyk snaaks

Leer my lees (VR Grootboek 9): Tippie lyk snaaks

ISBN: 9781776356508
R 150.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie, vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat
vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie
sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is
interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en
duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir
groeplees en aktiewe deelname.

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.