Tippie se Kurrikulumstel Vlak 2

Tippie se Kurrikulumstel Vlak 2

ISBN: 9780639602264
Skrywer: Reinette Palmer
R 1,190.00

Die Leer my lees (Vlak 2) kurrikulumstel sluit die volgende in:
• 2 draaispeletjies met 40 wisselende draaiwiele met woorde, sinne en
prentjies,
• 12 aktiwiteitsvelle vir letter- en woordvorming,
• 8 woordbouvelle,
• 80 letterkaartjies om te gebruik saam met die woorbouvelle,
• 110 dubbelkant flitskaarte met Vlak 2 woorde, dubbel- en drieklanke,
en prentjies,
• 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk,
• 6 dubbelkant bingovelle
• 78 prentkaartjies om saam met die bingo- en woordbouvelle te
gebruik, en
• 1 persoonlike prentjiewoordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-dra-bokstassie.