Lana en Rakker 7: Rakker word 'n ster

Lana en Rakker 7: Rakker word 'n ster

ISBN: 9780799366297
R 128.25

Lana se gesin neem ’n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?