Lana en Rakker 2: By die hondeskool

Lana en Rakker 2: By die hondeskool

ISBN: 9780799366235
R 128.25

Rakker is verskriklik stout. Toe Oupa dus voorstel dat Lana hom na die hondeskool neem, dink Lana dit is ’n briljante idee. Nou kan Rakker maniere leer - en dalk nog ’n paar toertjies ook! Maar dinge verloop nie volgens plan nie ...