Lana en Rakker 1: Huis vir Rakker

Lana en Rakker 1: Huis vir Rakker

ISBN: 9780799366228
R 128.25

Lana is baie opgewonde toe haar gesin ’n pragtige Jack Russell-hondjie aanneem. Maar Rakker is baie woelig en stout. Oral waar hy kom, beland hy in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om Rakker uit die moeilikheid te hou?