Laerskool Klasgids Goud Pakket 2022

Laerskool Klasgids Goud Pakket 2022

ISBN: 9781776357451
Skrywer: Klaskameraad
R 1,000.00
Vir R1000 ontvang jy 10 uitgawes met toetse, eksamenvrae en take vir elke fase, plus heelwat ekstras soos, onder andere, eerste toegang tot nuwe studiegidse, ekstra visuele tekste, luistertoetse en video’s of skyfies wat taalaspekte verduidelik.

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.