Koronavirus: 'n Boek vir kinders (e-boek)

Koronavirus: 'n Boek vir kinders (e-boek)

ISBN: 9780799397864
Skrywer: Vertaal deur
R 0.00
Daar’s ’n nuwe woord wat jy dalk gehoor het. Miskien het jy mense daaroor hoor gesels, of dalk het jy dit op die nuus gehoor. Dié woord is die rede waarom jy nie skool toe gaan nie. Dit is die rede waarom jy nie so gereeld buitentoe kan gaan of by jou maats mag gaan kuier nie. Dit is dalk ook die rede waarom die grootmens of grootmense wat jou versorg op die oomblik by die huis bly: Koronavirus Nosy Crow het dié boek blitsvinnig saamgestel om kinders en hul gesinne se behoeftes aan te spreek. Geskep Deur Elizabeth Jenner, Kate Wilson & Nia Roberts Konsultant: Professor Graham Medley: Spesialis in die modellering van aansteeklike siektes. Londense Skool vir Higiëne & Tropiese Geneeskunde. Geïllustreer deur Axel Scheffler Hierdie boek kan met 'n gratis e-leser gelees word.

Kyk gerus na die Resensie

Laai gratis af