Klein boek van toweragtige toertjies

Klein boek van toweragtige toertjies

ISBN: 9780639602561
Skrywer: Fanie Viljoen
R 45.00
Klein boekies, maar hope pret!
Het jy geweet ...
• sonsondergange op Mars is blou?
• daar is ’n sebra met kolle in plaas van strepe?
• dat aliens dalk regtig bestaan?
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier
“klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke,
mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te
doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.