Keegan en Samier 2: Die sokker fiasko

Keegan en Samier 2: Die sokker fiasko

ISBN: 9780799397680
Skrywer: André Trantraal
R 57.00

Keegan en Samier is beste vriende. Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …