Innie skylte vannie Jirre

Innie skylte vannie Jirre

ISBN: 9780799342512
Skrywer: Hans du Plessis
R 237.50

Innie skylte vannie Jirre is 'n beduidende uitbreiding van die blitsverkopertjie, Die Griekwapsalms en annerlike goeterse yt die Woord yt. Baie meer Bybelgedeeltes word poëties getransponeer, sodat die betekenis van die Woord in die nuwe, aardse woord die leser opnuut ontroer en binnetoe laat dink.