Hoezit 1:Die wonderwêreld van soogdiere

Hoezit 1:Die wonderwêreld van soogdiere

ISBN: 9780799366716
R 85.50

Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van soogdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!