Halala Job Maseko

Halala Job Maseko

ISBN: 9780799398847
Skrywer: Wendy Maartens
R 313.50

In hierdie besonders geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 21 Suid-Afrikaanse stories van onbesonge helde in Engels bymekaargemaak. Hierdie versamelbundel is perfek vir voorlees of selflees. ’n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!

Lees meer hier... Kyk gerus na die Resensie