Grappe van A-Z
Grappe van A-Z
ISBN: 9780799349610
R 200.00
Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt Hoekom ry die ryk blondine 'n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot. 'n Bielie van 'n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS'e.
Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.