Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang
ISBN: 9780799374032
R 165.00
Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan ... Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is ...
Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.