FET Vis en tjips

FET Vis en tjips

ISBN: 9780799375374
Skrywer: Jaco Jacobs
R 137.75

Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie.Zolani is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen.