Ek lees self 17 Die gans wat goue eiers kon lê

Ek lees self 17 Die gans wat goue eiers kon lê

ISBN: 9780639600710
Skrywer: Wendy Maartens
R 61.75

’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee!
Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op ’n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op ’n dag skaap-klere aantrek!