Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 6 Leerderboek

Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 6 Leerderboek

ISBN: 9781485308256
Skrywer: Marieta Nel
R 80.75

Die doel van hierdie lespakket is om jou ’n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van België) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs ’n bietjie Nederlands praat.