Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 10 Leerderboek

Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 10 Leerderboek

ISBN: 9781485308294
Skrywer: Marieta Nel
R 80.75

Die doel van hierdie lespakket is om jou ’n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van België) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs ’n bietjie Nederlands praat.