Dolfie Weerwolfie 4: Weerwolfbos

Dolfie Weerwolfie 4: Weerwolfbos

ISBN: 9780639604671
R 165.00
Op ’n dag is daar vreemde geluide in die Weerwolfbos. Daar word gekap, gesaag en gegrawe. Die bos is in gevaar. Oupa Weerwolf se boomhuis waarin hy al jare woon, is ook in gevaar. Twee besigheidsmanne, Visgraat en Meneer, wil die bos afkap. Wat nou? Protesteer! Dolfie en sy klasmaats stig ’n protesgroep W.R.O.W. (Wie Red ons Wolfbos). Maar sal dit genoeg wees om die mans te keer?

Lees die uittreksel

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.