Dolfie Weerwolfie 3: Silwertand

Dolfie Weerwolfie 3: Silwertand

ISBN: 9780639604664
R 165.00
Dolfie bly baie lekker by Timmie en sy ouers. En al die hoenders in die buurt leef nog! Uit die bloute kry hulle ’n besoeker met ’n rillerbrief by hom. Die brief sê dat Dolfie by die man moet gaan bly. Dolfie mag nie meer by Timmie en sy ouers bly nie. Oupa Weerwolf is onrustig. Hy herken die berugte oom Silwertand …

Lees die uittreksel

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.