Diereverkenners: Tobie die diepseeduiker

Diereverkenners: Tobie die diepseeduiker

ISBN: 9780639604114
R 147.25
Aandag alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is ’n inspirasie om jou drome na te jaag. Tobie is ’n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoë – en ’n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners. Tobie die diepseeduiker volg op Lola en die singende orgidee in the Diereverkennersreeks.

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.