Die ses weke van Thomas en Ella
Die ses weke van Thomas en Ella
ISBN: 9780799395846
R 195.00
Hierdie boek handel oor 'n meisie genaamd Ella wat 'n baie ryk pa het, en al van kleins af sonder 'n ma, maar met baie geld en 'n besondere “gawe” grootgeword het. Die ander hoofkarakter, Thomas, het grootgeword met 'n doodgewone lewe, maar ook sonder 'n ma. Sy lewe was doodrustig tot hy as Ella se chauffeur aangestel is, aangesien Ella se pa net ’n paar uur gehad het om ’n nuwe een aan te stel nadat die vorige een in die hospitaal beland het.
Kyk gerus na die Resensie
Kyk gerus na die Resensie
Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.