CAPS Vis en tjips

CAPS Vis en tjips

ISBN: 9780799359800
Skrywer: Jaco Jacobs
R 140.00

Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopieë reeds verkoop is) of die lekkerleesboek Vis en tjips, wat beloof om net so gewild soos die topverkoper Suurlemoen! te word. 

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.