CAPS Thomas@sms.net
CAPS Thomas@sms.net
ISBN: 9780799359817
R 133.00
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry?
Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.