Aksieheld Austin (3): Onheil op Skedelbaai

Aksieheld Austin (3): Onheil op Skedelbaai

ISBN: 9780799393132
Skrywer: Fanie Viljoen
R 142.50

Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ‘n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in ‘n ongeluk, iemand probeer Ewald met ‘n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi – en daar is ‘n reusehaai wat in die baai rondwem. Dan is daar nog Melita – die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf.

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.