Aksieheld Austin (1) Operasie Sabotasie

Aksieheld Austin (1) Operasie Sabotasie

ISBN: 9780799366327
Skrywer: Fanie Viljoen
R 137.75

Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in ’n fliek losslaan, maar iets is nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ’n regte skurk die rolprent probeer saboteer. As Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees ...