Leer lees met Tippie

Leer lees met Tippie

ISBN: web05
Skrywer: Reinette Palmer
R 120.00

Het jy dalk een van ons webinare misgeloop? Ons webinare is nou te koop! Reinette Lombard, een van die Tippie-tannies, verduidelik hoe Tippie met vele hulpbronne die vrees uit lees haal.

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.