Seunskarakters

Spaghetti tussen jou tone
R 145.00
Tom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees. Haar naam is juffrou Zaan van...
Plaas in mandjie
Z is vir Zackie 2: Die paddapoets
R 65.00
Een reënerige dag ontdek Zackie en Vincent ’n padda in die tuin. Hy is slymerig en vol vratte. Hulle hou...
Plaas in mandjie
CAPS Gevaarlike lopies
R 125.00
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder-...
Plaas in mandjie
Bastian Blom (1) en die pratende portret
R 150.00
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel...
Plaas in mandjie
Asem Spesiale Uitgawe
R 250.00
(Hierdie uitgawe is spesiaal vir Joodse skole.) ’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself...
Plaas in mandjie
Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)
R 260.00
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het...
Plaas in mandjie
Thomas@omnibus 1 (moord, aqua, skerpioen)
R 210.00
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het...
Plaas in mandjie
Justin Fortuin, seerower
R 175.00
Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is ’n...
Plaas in mandjie
Viskos!
R 145.00
Wat sal jy doen as ’n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met...
Plaas in mandjie
Bastian Blom (2) en die gillende geraamte
R 150.00
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel...
Plaas in mandjie
Toneelstuk: Thomas@skaduwee
R 0.00
Hierdie eenbedryf is ’n verwerking van ’n gedeelte uit thomas@skaduwee.net van Carina Diedericks (LAPA Uitgewers, 2016). Dit is kort genoeg...
Plaas in mandjie
Vuil Ferdie Kieme!
R 150.00
Vuil Ferdie is terug met nog planne! In hierdie boek probeer Ferdie om sy sussie se siekte aan te steek;...
Plaas in mandjie
Vuil Ferdie Eeuw!
R 150.00
In hierdie boek kan jy lees hoe Vuil Ferdie sy stinkerige hond probeer bad; vir sy juffrou groot laat skrik...
Plaas in mandjie
Vuil Ferdie Burp!
R 150.00
Ontmoet vir Vuil Ferdie, ’n seun wat daarvan hou om in sy neus te grou! Hy voer wildvreemde planne in...
Plaas in mandjie
Flippie word 'n vlieg
R 160.00 R 96.00
Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie! Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met ’n...
Plaas in mandjie
Wat Werner doen met sy drie miljoen
R 190.00
Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen? Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra...
Plaas in mandjie
Z is for Zack 5: The funfair
R 65.00
Zackie and Vincent are at the fun fair when Anton, the school bully, starts making fun of them. Zackie decides...
Plaas in mandjie
Z is for Zack 6: The terrible trip
R 65.00
Zackie and Vincent go camping, but it seems like Anton, the school bully, is planning to ruin their weekend.
Plaas in mandjie
Z is for Zack 4: The perfect pizza
R 65.00
Zackie and Vincent can’t wait to taste the fantastic pizza at the market. But will Zackie be able to save...
Plaas in mandjie
Thabo the space dude log book 2
R 170.00
“WHY ME?” Thabo and his family have blasted off into space. Their destination is Mars! How will he survive with...
Plaas in mandjie
Bastian Blom (4) en die magtige moerasmonster
R 150.00
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel...
Plaas in mandjie
Bastian Blom (3) en die woedende weerwolf
R 150.00
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel...
Plaas in mandjie
Z is vir Zackie 10: Die vreemde fossiel
R 65.00
Zackie en Vincent is op soek na fossiele! Dalk is daar ’n T-rex in die tuin begrawe … Of ’n...
Plaas in mandjie
Z is vir Zackie 9: Die dieretuin
R 65.00
Vandag is ’n spesiale dag. Zackie se klas gaan dieretuin toe! Hulle kan nie wag om die leeus, olifante, apies...
Plaas in mandjie
Z is vir Zackie 8: Die slymerige slakke
R 65.00
Mevrou Langenhoven se tuin is vol slakke! Zackie en Vincent besluit om die slakke te vang. Dit is groot pret!...
Plaas in mandjie
Z is vir Zackie 7: Die woeste toertjie
R 65.00
Zackie en Vincent wil aan ’n fotokompetisie deelneem. Die beste foto’s kan groot pryse wen. Zackie besluit om sy skaatsplank...
Plaas in mandjie
Z is vir Zackie 6: Die tent-avontuur
R 65.00
Zackie en Vincent is opgewonde. Hulle gaan saam met Zackie se pa kampeer. Die hele naweek lank gaan hulle visvang,...
Plaas in mandjie
Z is vir Zackie 5: Die pretpark
R 65.00
Zackie en Vincent kan nie wag nie. Hulle gaan vandag pretpark toe! Daar is ’n Groot Wiel, ’n Wilde Wipwa...
Plaas in mandjie
Z is vir Zackie 4: Die perfekte pizza
R 65.00
Zackie en Vincent gaan saam mark toe. Die mark is groot pret. Daar is allerhande oulike stalletjies waar hulle kan...
Plaas in mandjie
Z is vir Zackie 3: Die beste boomhuis
R 65.00
Zackie en Vincent bou ’n boomhuis. Dit gaan die beste boomhuis in Granaatstraat wees! Zackie se suster en haar maat...
Plaas in mandjie
Z is vir Zackie 1: Die rowwe resies
R 65.00
Zackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan ’n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton,...
Plaas in mandjie
Z is for Zack 3: Tree House Trouble
R 55.00
Z is for Zack – now available in English! Tree House Trouble: Zack and Vincent are building a tree house....
Plaas in mandjie
Z is for Zack 2: A Slimy Surprise
R 55.00
Z is for Zack – now available in English! A Slimy Surprise: One rainy day, Zack and Vincent discover a...
Plaas in mandjie
Z is for Zack 1: Ready to Race
R 65.00
Z is for Zack - now available in English! The original Zackie Mostert series has thousands of young fans -...
Plaas in mandjie
Wilde Wikus
R 135.00
’n Wilde wragtig genaamd Wilde Wikus Het daar ’n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val?...
Plaas in mandjie
Virus
R 190.00
Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal. Selfs al lyk hulle soos jou familie en vriende, jou...
Plaas in mandjie
Thomas@skerpioen.net
Uitverkoop
Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee...
Thabo, the space dude
R 160.00
Poor Thabo is horrified when his so-called ‘loving’ parents inform him that his family is moving to Mars! Could his...
Plaas in mandjie
Nova 2: Vuurdoop
R 200.00
In Nova: Die Begin is Lucas en sy vriende op skrikwekkende wyse na ’n VVV weggevoer. Hulle het ontsnap en...
Plaas in mandjie
Nova Omnibus 2
R 235.00
Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie. Daar is geheime op Nova...
Plaas in mandjie
Nova Omnibus 1
R 220.00
By die Nova-weermagbasis word geheime weggesteek. Gevaarlike geheime. Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een...
Plaas in mandjie
Monsterrugby
R 150.00
Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant...
Plaas in mandjie
King Shaka: Zulu legend
R 215.00
King Shaka: Zulu Legend. It is a time of triumph – and looming danger. From the award-winning Luke Molver comes...
Plaas in mandjie
Kaptein verdwyn
R 145.00
Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel...
Plaas in mandjie
Die Groot koelte
R 200.00
Feliks bly alleen op ’n strand. Sy mense het weggetrek sonder hom. Die wêreld het verander. Dit het jare laas...
Plaas in mandjie
Gevaarlike lopies/Duskant die doodlyn 2-in-1
R 160.00
Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een...
Plaas in mandjie
Dromers
R 160.00
Dans is Byron Carelse se hele lewe. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme by die...
Plaas in mandjie
Draakasem
R 135.00
Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur? Darius se pa kan deur ’n rivier vol krokodille swem. Sy ma red...
Plaas in mandjie
Doel!
R 250.00
Sokker soos jy dit nog nooit vantevore gesien het nie! ’n Fees van sokkerfeite, asook alles wat jy moet weet...
Plaas in mandjie
CAPS Spring
R 140.00
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder-...
Plaas in mandjie
Asem
R 195.00
’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n...
Plaas in mandjie
Al wat ek weet
R 190.00
’n Eg Suid-Afrikaanse tienerverhaal oor ’n sukkelende pa-en-seun-verhouding en die reddende krag van woorde. Van der Vyver skryf oortuigend oor...
Plaas in mandjie
Aksieheld Austin (3): Onheil op Skedelbaai
R 150.00
Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ‘n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig...
Plaas in mandjie
Agent Snoet 5 in 1
R 265.00
Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde...
Plaas in mandjie
Thomas@omnibus 3 (geraamte;Rock-ster, Vrees; Skadu
R 280.00
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke...
Plaas in mandjie
Pixel
R 150.00
Felix Foxly is completely alone with nobody to play with him or keep him company. But one day he decides...
Plaas in mandjie
Pieksel
R 150.00
Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou...
Plaas in mandjie
Permanente Ink
R 195.00
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde...
Plaas in mandjie
Halley se komeet
R 295.00
Pete de Lange moet as tiener probeer oorleef in ’n klein Natalse dorpie gedurende die onstuimige tagtigerjare saam met sy...
Plaas in mandjie
Erik en die kido-dinges
R 150.00
Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos ’n biblioteek. Maar by ’n kidoteek ruil ’n mens nie...
Plaas in mandjie
Die dag toe Ernst 'n ertjie geëet het
R 155.00
Vreemde dinge kan gebeur as jy ’n ertjie eet … Ontmoet vir Ernst, Ernst de Vos. Hy eet so ampertjies...
Plaas in mandjie
Cowboy Koekemoer van die KK en die soutwatergogga
R 140.00
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug. Hulle is gereed om enige probleem op te los – al...
Plaas in mandjie
Bertie Blikbrein
R 130.00
Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp ... Haarjel wat van kleur verander. 'n...
Plaas in mandjie
All I know
R 200.00
A truly South African story about a struggling father-and-son relationship and the healing power of words. Van der Vyver writes...
Plaas in mandjie
Aksieheld Austin (2): Nag van grille
R 150.00
Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie....
Plaas in mandjie
Aksieheld Austin (1) Operasie Sabotasie
R 150.00
Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in ’n fliek losslaan, maar iets is nie pluis...
Plaas in mandjie