Reekse

Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10
R 390.00
DIE BOEKSTELLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is...
Plaas in mandjie
101 Klop-klop-grappe
R 49.00
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke...
Plaas in mandjie
Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)
R 260.00
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het...
Plaas in mandjie
Thomas@omnibus 1 (moord, aqua, skerpioen)
R 210.00
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het...
Plaas in mandjie
Olke Bolke, Lulu
R 155.00
Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word! Dan verskyn ’n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – ’n baba-reuk!...
Plaas in mandjie
Die Klein boek van fantastiese feite
R 45.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? …...
Plaas in mandjie
Diereverkenners: Lola en die singende orgidee
R 155.00
Lola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar...
Plaas in mandjie
Toneelstuk: Thomas@skaduwee
R 0.00
Hierdie eenbedryf is ’n verwerking van ’n gedeelte uit thomas@skaduwee.net van Carina Diedericks (LAPA Uitgewers, 2016). Dit is kort genoeg...
Plaas in mandjie
Lea lief apies(3): Grypdiewe en gevaar
R 135.00
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in...
Plaas in mandjie
Lea lief honde(2): Hik hik hoera!
R 135.00
Om diere te red, is in Lea se bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om...
Plaas in mandjie
Lea lief seeskilpaaie(1): Avonture by die akwarium
R 135.00
Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere...
Plaas in mandjie
Die Klein boek van reuserekords
R 45.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? …...
Plaas in mandjie
Die klein boek van katastrofiese kattekwaad
R 45.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? …...
Plaas in mandjie
Die Klein boek van gruwelike geheime
R 45.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? …...
Plaas in mandjie
Hokaai, Lulu
R 150.00
Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie Die groot dag het eindelik aangebreek ... Lulu verjaar! Nie...
Plaas in mandjie
101 Pouse-grappe
R 49.00
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke...
Plaas in mandjie
Z-A-K: Die avonture van Lionel Afrika
R 190.00
Die dag toe die aliens gekom het, het doodgewoon begin. Lionel Afrika sou daardie oggend nooit kon raai dat hy...
Plaas in mandjie
Vuil Ferdie Kieme!
R 150.00
Vuil Ferdie is terug met nog planne! In hierdie boek probeer Ferdie om sy sussie se siekte aan te steek;...
Plaas in mandjie
Vuil Ferdie Burp!
R 150.00
Ontmoet vir Vuil Ferdie, ’n seun wat daarvan hou om in sy neus te grou! Hy voer wildvreemde planne in...
Plaas in mandjie
Z is for Zack 5: The funfair
R 65.00
Zackie and Vincent are at the fun fair when Anton, the school bully, starts making fun of them. Zackie decides...
Plaas in mandjie
Z is for Zack 6: The terrible trip
R 65.00
Zackie and Vincent go camping, but it seems like Anton, the school bully, is planning to ruin their weekend.
Plaas in mandjie
Coucou, Lulu
R 165.00
Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in...
Plaas in mandjie
Spooksoeker Boek 3
R 225.00
WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU’S DAAR MÉÉR. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras...
Plaas in mandjie
Professor Fungus omnibus 2
R 225.00
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer ’n blikbrein wat buite beheer is,...
Plaas in mandjie
Thomas@skerpioen.net
Uitverkoop
Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee...
Thomas@omnibus 3 (geraamte;Rock-ster, Vrees; Skadu
R 280.00
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke...
Plaas in mandjie
Oepse daisy, Lulu
R 150.00
Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Niks is vir haar lekkerder as om...
Plaas in mandjie
La di da, Lulu
R 150.00
Lulu droom daarvan om eendag ’n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar...
Plaas in mandjie
Keegan en Samier 2: Die sokker fiasko
R 60.00
Keegan en Samier is beste vriende. Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan...
Plaas in mandjie
Keegan en Samier 1: Die sleutel speurders
R 60.00
Ontmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is...
Plaas in mandjie
Cowboy Koekemoer van die KK en die soutwatergogga
R 140.00
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug. Hulle is gereed om enige probleem op te los – al...
Plaas in mandjie
CAPS Thomas@sms.net
R 140.00
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder-...
Plaas in mandjie
101 Nagmerries
R 300.00
Kom ontmoet die monsters onder jou bed ... Spoke. Vampiere. Weerwolwe. Monsters. Wesens uit die buitenste ruimte. Hierdie briljante bibberboek...
Plaas in mandjie