Meisiekarakters

Reenboogrant Maats: Omnibus 1 (3 in 1)
R 225.00
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die...
Plaas in mandjie
Olke Bolke, Lulu
R 155.00
Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word! Dan verskyn ’n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – ’n baba-reuk!...
Plaas in mandjie
SSS-omnibus 2 (Seesand,Spoke; Skaduwees; Soene)
R 285.00
Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie!...
Plaas in mandjie
SSS-omnibus 1 (Selfone; Smse; Sepiesterre)
R 220.00
Drie koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die...
Plaas in mandjie
Lea lief apies(3): Grypdiewe en gevaar
R 135.00
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in...
Plaas in mandjie
Lea lief honde(2): Hik hik hoera!
R 135.00
Om diere te red, is in Lea se bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om...
Plaas in mandjie
Ek lief lamas
R 130.00
Verken ’n wollerige lamawêreld met hierdie fantastiese plakkeraktiwiteitsboek. Van lama-name tot lamas in pajamas, van soek-en-vind pret tot vernuftige plakkertonele...
Plaas in mandjie
Suzie se superdoeper-sjampoe
R 145.00
Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al 'n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot...
Plaas in mandjie
Die Klein boek van reuserekords
R 45.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? …...
Plaas in mandjie
Hokaai, Lulu
R 150.00
Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie Die groot dag het eindelik aangebreek ... Lulu verjaar! Nie...
Plaas in mandjie
Dans, Jenna
R 155.00
Jenna is versot op dans. Die afgelope paar weke kan sy voel haar dansskoene is amper te klein, maar sy...
Plaas in mandjie
Die 17de veer
R 195.00
Lara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het...
Plaas in mandjie
'n Klein bietjie magic
R 190.00
Soms voel dit net of daar 'n bietjie magic in die lug is ... Toe Janke se pa-hulle besluit hulle...
Plaas in mandjie
Vaandeldraers 4: Zolani, Maggie, Suna
R 125.00
Vaandeldraers 4: Zolani, Maggie, Suna. Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens...
Plaas in mandjie
Vaandeldraers 3: Esther, Vanessa, Elsje
R 125.00
Vaandeldraers 3: Esther, Vanessa, Elsje. Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens...
Plaas in mandjie
Vaandeldraers 2: Caster, Zulaikha, Saray
R 125.00
Vaandeldraers 2: Caster, Zulaikha, Saray. Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens...
Plaas in mandjie
Vakansiepret 4: Sand,see en dolfyne
R 135.00
’n Dag saam met die dolfyne op Duinebaai! Jana en Alisha is beste vakansiemaats en groot opwinding heers in Duinebaai...
Plaas in mandjie
Vakansiepret 3: Die kolwyntjie-kompetisie
R 135.00
’n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai! Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En...
Plaas in mandjie
Die Ses weke van Thomas en Ella
R 195.00
Hierdie boek handel oor 'n meisie genaamd Ella wat 'n baie ryk pa het, en al van kleins af sonder...
Plaas in mandjie
Reenboogrant Tieners: Omnibus 2 (3 in 1)
R 225.00
Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse...
Plaas in mandjie
Reenboogrant Tieners: Omnibus 1 (3 in 1)
R 225.00
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel...
Plaas in mandjie
Reenboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1)
R 225.00
Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse...
Plaas in mandjie
Kate in harmonie
R 210.00
Kate se hele lewe is op sy kop gekeer. Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en...
Plaas in mandjie
Bianca se briljante biblioteekdag
R 160.00
Ontdek betowering tussen die rakke van die biblioteek. Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag...
Plaas in mandjie
Coucou, Lulu
R 165.00
Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in...
Plaas in mandjie
Wiskunde gee my maagpyn
R 145.00
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn...
Plaas in mandjie
Vakansiepret 2: Vlieërs en filmsterre
R 135.00
Jana en Alisha is verveeld. Dit is veels te koud en winderig om te gaan swem. Maar dan ontdek hulle...
Plaas in mandjie
Vakansiepret 1: 'n Piekniek op die strand
R 135.00
Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit...
Plaas in mandjie
Sasha word stil
R 155.00
Waarom is Sasha vandag so stil? Sy luister … Na die gedreun en getoeter van die motors in die stad,...
Plaas in mandjie
Pumpkin finds her queen
R 150.00
Hierdie reeks bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie titels is nou saamgebundel. Angelette,...
Plaas in mandjie
Prinses Pampoenpit
R 150.00
Pampoenpit het ’n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem...
Plaas in mandjie
Oepse daisy, Lulu
R 150.00
Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Niks is vir haar lekkerder as om...
Plaas in mandjie
Die Meisie wat gedink het haar ma is 'n meermin
R 200.00
’n Aangrypende, fantastiese avontuur buite en onder die water … Stella is nog altyd die eenkantkind in die familie gewees....
Plaas in mandjie
Magriet hou konsert
R 60.00
In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg ... Lees meer...
Plaas in mandjie
Magriet die stadshoender
R 60.00
In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee het saam hope pret en gaan op hope...
Plaas in mandjie
La di da, Lulu
R 150.00
Lulu droom daarvan om eendag ’n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar...
Plaas in mandjie
Iewers vlieg daar fairy dust
R 225.00
Elmien droom daarvan om eendag ná skool ’n dokter te word. Dit is die rede waarom sy ’n gehawende ou...
Plaas in mandjie
Glam-divas omnibus
R 290.00
Stylvol en swierig: Talia, Didi en Lienka begin ’n stylagentskap om mode-advies uit te deel en partytjies te hou in...
Plaas in mandjie
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang
R 165.00
Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan ... Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood...
Plaas in mandjie
As mens geluk kon proe
R 195.00
NAASWENNER VAN LAPA SE JEUGROMANKOMPETISIE 2017! Soms is geluk soos ’n vergete peperment in jou skoolbaadjiesak. Toe Arnelia en haar...
Plaas in mandjie