Liefde

Reenboogrant Maats: Omnibus 1 (3 in 1)
R 250.00
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die...
Plaas in mandjie
SSS-omnibus 2 (Seesand,Spoke; Skaduwees; Soene)
R 250.00
Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie!...
Plaas in mandjie
Oopmond
R 230.00
Wenner van LAPA se Jeugromankompetisie 2017! Madelaine Taaibosch vermoed die skenkerhart wat in haar bors klop, is ’n gebroke hart....
Plaas in mandjie
Die 17de veer
R 195.00
Lara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het...
Plaas in mandjie
Liefde laat jou Rice Krispies anders proe 20 Jaar UItgawe
R 160.00
Marzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener wat daarvan droom om eendag ’n beroemde joernalis te word. Ouens is min of...
Plaas in mandjie
'n Klein bietjie magic
R 190.00
Soms voel dit net of daar 'n bietjie magic in die lug is ... Toe Janke se pa-hulle besluit hulle...
Plaas in mandjie
Baster
R 220.00
Baster is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing...
Plaas in mandjie
Die ses weke van Thomas en Ella
R 195.00
Hierdie boek handel oor 'n meisie genaamd Ella wat 'n baie ryk pa het, en al van kleins af sonder...
Plaas in mandjie
Reenboogrant Tieners: Omnibus 2 (3 in 1)
R 240.00
Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse...
Plaas in mandjie
Reenboogrant Tieners: Omnibus 1 (3 in 1)
R 240.00
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel...
Plaas in mandjie
Reenboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1)
R 250.00
Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse...
Plaas in mandjie
Perfek
R 170.00
Blonde hare ... Helderblou oë ... ’n Skitterwit glimlag ... Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy...
Plaas in mandjie
'n Ou soos jy
R 195.00
Emma is vasbeslote – dié vakansie gaan sy ’n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens...
Plaas in mandjie
Liefde laat jou Rice Krispies anders proe
Uitverkoop
Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was 'n seksis, nes die meeste mans. Hy't seker heeldag op...
Halley se komeet
R 295.00
Pete de Lange moet as tiener probeer oorleef in ’n klein Natalse dorpie gedurende die onstuimige tagtigerjare saam met sy...
Plaas in mandjie
FET Vis en tjips
R 155.00
Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors...
Plaas in mandjie
Ek was hier
R 195.00
Frankie is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met...
Plaas in mandjie
CAPS Vis en tjips
R 155.00
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder-...
Plaas in mandjie
CAPS Perfek
R 140.00
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder-...
Plaas in mandjie