HT gr. 7-9

Studiegids: Ek was hier
R 0.00
Frankie is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met...
Plaas in mandjie
Studiegids: Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word
R 0.00
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin...
Plaas in mandjie
Toulopers
R 160.00 R 152.00
Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte....
Plaas in mandjie
n Grootwordgids vir meisies
R 145.00 R 137.75
Sensitiewe en vriendelike gids vir grootword. Vriendelike, gerusstellende en positiewe gids vir meisies wat puberteit nader. Hierdie boek verduidelik al...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@skerpioen.net
R 0.00
Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@moord.net
R 0.00
Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word...
Plaas in mandjie
Studiegids: Suurlemoen!
R 0.00
Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle...
Plaas in mandjie
Studiegids: Perfek
R 0.00
Blonde hare ... Helderblou oë ... ’n Skitterwit glimlag ... Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy...
Plaas in mandjie
Studiegids: Gerook
R 0.00
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was...
Plaas in mandjie
Spooksoeker 2
R 220.00 R 187.00
Warno Alberts is onder die indruk dat hy 'n nuwe begin kan maak ná sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker...
Plaas in mandjie
Ouens is nie pizzas nie
Uitverkoop
Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik  nie aan...
Leesgids: Dinge wat ek nie van skape geweet het nie
R 60.00 R 57.00
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks...
Plaas in mandjie
Dinge wat ek nie van skape geweet het nie
R 180.00 R 171.00
Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit...
Plaas in mandjie
Die 17de veer
R 190.00 R 161.50
Lara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het...
Plaas in mandjie
n Grootwordgids vir seuns
R 145.00 R 137.75
Sensitiewe en vriendelike gids vir grootword. Vriendelike, gerusstellende en positiewe gids vir seuns wat puberteit nader. Hierdie boek verduidelik al...
Plaas in mandjie
Sterre vir die donker
R 190.00 R 180.50
Dit is aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie. Nie te weet of jou ma...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@sms.net
R 0.00
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke...
Plaas in mandjie
Bethel se berg
R 200.00 R 190.00
Dis die onstuimige tagtigerjare. Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ʼn Kombi. Hulle leef...
Plaas in mandjie
Studiegids: Betower
R 0.00
Nadia het ’n geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly....
Plaas in mandjie
Z-A-K Die reis na Zenkion
R 190.00 R 180.50
Sluit by Mitch, Lionel en Imke aan vir ’n aksiebelaaide avontuur oor aliens, astrotuie en ’n soeke na antwoorde. Z-A-K:...
Plaas in mandjie
Z-A-K Blou Planeet
R 190.00 R 180.50
Twee wêrelde is op die punt om te bots ... Mitch het ’n knop op sy maag, hy weet iéts...
Plaas in mandjie
Wetenskaap vyte
R 135.00 R 128.25
Wetenskaap bestaan uit ’n versameling speelse, onderste-bo wonderlike en snaakse vyte oor die mens, die aarde en die sommer nog...
Plaas in mandjie
Weg
R 195.00 R 185.25
Haar naam is Niekie. Sy is sy prinses. En binnekort gaan hy haar vir ewig laat slaap … Terwyl haar...
Plaas in mandjie
Volmaan -Troetel, Tande, Nagmonster, Nagvlerke, Voeler
R 190.00 R 180.50
’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat...
Plaas in mandjie
Vis en tjips
R 155.00 R 147.25
Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors...
Plaas in mandjie
Virus
R 190.00 R 180.50
Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal. Selfs al lyk hulle soos jou familie en vriende, jou...
Plaas in mandjie
Toneelstuk: Thomas@skaduwee
R 0.00
Hierdie eenbedryf is ’n verwerking van ’n gedeelte uit thomas@skaduwee.net van Carina Diedericks (LAPA Uitgewers, 2016). Dit is kort genoeg...
Plaas in mandjie
Thomas@skerpioen.net
R 180.00 R 171.00
Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee...
Plaas in mandjie
Thomas@omnibus 3 (geraamte;Rock-ster, Vrees; Skadu
R 280.00 R 266.00
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke...
Plaas in mandjie
Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)
R 260.00 R 247.00
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het...
Plaas in mandjie
Thomas@omnibus 1 (moord, aqua, skerpioen)
Uitverkoop
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het...
Sweef en ander verhale
Uitverkoop
Die 30 splinternuwe kortverhale in Sweef is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wêreld. Dit is die...
Suurlemoen!
R 190.00 R 180.50
Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle...
Plaas in mandjie
Studiegids: Toulopers
R 270.00 R 256.50
Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte....
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@rockster.net
R 0.00
Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@aqua.net
R 0.00
Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@aksie.net
R 0.00
Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word...
Plaas in mandjie
Studiegids: Sweef en ander verhale
R 270.00 R 256.50
Al die verhale in Sweef het een ding gemeen - dit is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van...
Plaas in mandjie
Studiegids: Sterkykers
R 0.00
Skryf ’n liefdesbrief. Bemeester die kuns van hande vashou. Vuisstamp die lewe voluit. Lag soos die mense in advertensies. Raak...
Plaas in mandjie
Studiegids: Permanente Ink
R 0.00
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde...
Plaas in mandjie
Studiegids: Nova, die begin
R 0.00
Die begin: Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die...
Plaas in mandjie
Studiegids: Dromers
R 0.00
Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk ... sy vonk. Wanneer die...
Plaas in mandjie
Studiegids: Die ses weke van Thomas en Ella
R 150.00 R 142.50
Hierdie gids is geskryf met EAT-leerders in gedagte, maar bied net soveel toegevoegde waarde vir onderwysers wat Huistaalleerders onderrig. In...
Plaas in mandjie
Studiegids: Al wat ek weet
R 150.00 R 142.50
Hierdie gids is spesifiek geskryf vir leerders wat Afrikaans as Addisionele Taal op skool studeer. (Van der Vyver se roman...
Plaas in mandjie
Strikdans
R 190.00 R 180.50
’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om...
Plaas in mandjie
Sterkykers
R 160.00 R 152.00
Skryf ’n liefdesbrief. Bemeester die kuns van hande vashou. Vuisstamp die lewe voluit. Lag soos die mense in advertensies. Raak...
Plaas in mandjie
SSS-omnibus 2 (Seesand,Spoke; Skaduwees; Soene)
R 280.00 R 266.00
Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie!...
Plaas in mandjie
SSS-omnibus 1 (Selfone; Smse; Sepiesterre)
Uitverkoop
Drie koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die...
Spring
R 150.00 R 142.50
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste...
Plaas in mandjie
Spooksoeker 1: Die geheime lêers van Warno Alberts
R 200.00 R 160.00
Warno Alberts is ‘n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die...
Plaas in mandjie
Spoekie
R 190.00 R 180.50
Hardloop is al wat Spoekie ken vandat sy pa hom en sy ma probeer skiet het. Vasgevang in ’n gewelddadige...
Plaas in mandjie
Sokkerdrome (1): Afskop
R 125.00 R 118.75
"Jason is so ʼn goeie sokkerspeler dat hy genooi word om vir Orlando Pirates te speel. Sal hy ʼn sukses...
Plaas in mandjie
Die Ses weke van Thomas en Ella
R 190.00 R 180.50
Hierdie boek handel oor 'n meisie genaamd Ella wat 'n baie ryk pa het, en al van kleins af sonder...
Plaas in mandjie
Selfies, seksklets en selfone
R 210.00 R 199.50
Die topverkoperboek wat elke tegno-slim tiener moet lees! As ’n tiener in vandag se tegnoverslaafde wêreld van sosiale media en...
Plaas in mandjie
Reenboogrant Tieners: Omnibus 2 (3 in 1)
R 220.00 R 209.00
Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse...
Plaas in mandjie
Reenboogrant Tieners: Omnibus 1 (3 in 1)
R 220.00 R 209.00
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel...
Plaas in mandjie
Permanente Ink
R 190.00 R 180.50
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde...
Plaas in mandjie
Perfek
Uitverkoop
Blonde hare ... Helderblou oë ... ’n Skitterwit glimlag ... Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy...
Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle
Uitverkoop
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin...
Ontdek die “ster” in die anderster kind
R 120.00 R 114.00
Het jy dalk een van ons webinare misgeloop? Ons webinare is nou te koop! Christien Neser, skrywer en spraakterapeut praat...
Plaas in mandjie
Nova Omnibus 2
R 230.00 R 218.50
Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie. Daar is geheime op Nova...
Plaas in mandjie
Nova Omnibus 1
R 210.00 R 199.50
By die Nova-weermagbasis word geheime weggesteek. Gevaarlike geheime. Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een...
Plaas in mandjie
Nova 2: Vuurdoop
R 180.00 R 54.00
In Nova: Die Begin is Lucas en sy vriende op skrikwekkende wyse na ’n VVV weggevoer. Hulle het ontsnap en...
Plaas in mandjie
Nog 13 Spookstories
R 190.00 R 180.50
Die drie grilmeesters Francois Bloemhof, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen se 13 spookstories was 'n topverkoper wat heerlike rillings langs duisende lesers...
Plaas in mandjie
Middernagfees
R 170.00 R 161.50
Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, 'n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, 'n monstertoilet ... Dit is...
Plaas in mandjie
Liefde laat jou Rice Krispies anders proe
R 150.00 R 142.50
Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was 'n seksis, nes die meeste mans. Hy't seker heeldag op...
Plaas in mandjie
Leesgids: Z-A-K Blou planeet
R 60.00 R 57.00
Leesgids: Z-A-K Blou planeet. Die doel met letterkunde-onderrig is nie dat leerders net die inhoud van ’n teks moet verstaan...
Plaas in mandjie
Leesgids: Kondensmelk - Elle 1
R 105.00 R 99.75
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks...
Plaas in mandjie
Leesgids: Iemand wat verdrink en ander verhale
R 100.00 R 95.00
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks...
Plaas in mandjie
Leesgids: As mens geluk kon proe
R 130.00 R 123.50
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks...
Plaas in mandjie
Leesgids: Afkop
R 80.00 R 76.00
Leesgids: Afkop Die doel met letterkunde-onderrig is nie dat leerders net die inhoud van ’n teks moet verstaan nie, maar...
Plaas in mandjie
Lang pad onnetoe
R 190.00 R 180.50
Jy het net sestig naelbyt-sekondes om die belangrikste besluit van jou lewe te neem. Will is vyftien jaar oud. Hy...
Plaas in mandjie
Laaste lewe
R 200.00 R 190.00
Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur...
Plaas in mandjie
Kupido.com
R 180.00 R 171.00
Léa weet ’n ou soos Philip Cronjé sal nooit in haar belang stel nie. Maar dan skep haar beste vriendin...
Plaas in mandjie
Kondensmelk
R 190.00 R 180.50
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so...
Plaas in mandjie
King Shaka: Zulu legend
R 205.00 R 194.75
King Shaka: Zulu Legend. It is a time of triumph – and looming danger. From the award-winning Luke Molver comes...
Plaas in mandjie
Kate in harmonie
R 195.00 R 185.25
Kate se hele lewe is op sy kop gekeer. Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en...
Plaas in mandjie
Iewers vlieg daar fairy dust
R 210.00 R 199.50
Elmien droom daarvan om eendag ná skool ’n dokter te word. Dit is die rede waarom sy ’n gehawende ou...
Plaas in mandjie
Iemand wat verdrink en ander verhale
R 200.00 R 190.00
Hierdie bundel bevat kortverhale van ’n aantal bekende skrywers, soos Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Nathan Trantraal, Nanette van...
Plaas in mandjie
Hoe supercool goed werk
R 330.00 R 313.50
Sal ons in die toekoms met vlieënde motors ry? Hoe werk ’n 3D-drukker? Kan mense regtig eendag op Mars gaan...
Plaas in mandjie
Help! My kind is anders
R 280.00 R 266.00
Hoe om van jou anderster kind ’n ‘A+’-kind te maak! Om ’n tipiese kleuter groot te maak is geen grap...
Plaas in mandjie
Hallo, menstruasie
R 265.00 R 251.75
Alles wat jy moet weet oor menstruasie. Hallo, menstruasie is ʼn boek wat vir amper-tieners en tieners alles oor menstruasie...
Plaas in mandjie
Haal die werk uit kreatiewe skryfwerk - Met Hannes Barnard
R 120.00 R 114.00
Het jy dalk een van ons webinare misgeloop? Ons webinare is nou te koop! In hierdie webinaar gesels Hannes Barnard....
Plaas in mandjie
Haal die werk uit kreatiewe skryfwerk - Met Nanette van Rooyen
R 120.00 R 114.00
Het jy dalk een van ons webinare misgeloop? Ons webinare is nou te koop! In hierdie webinaar gesels Nanette van...
Plaas in mandjie
Glam-divas omnibus
R 290.00 R 275.50
Stylvol en swierig: Talia, Didi en Lienka begin ’n stylagentskap om mode-advies uit te deel en partytjies te hou in...
Plaas in mandjie
Gerook
R 180.00 R 171.00
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was...
Plaas in mandjie
Elle-reeks Omnibus 2
R 280.00 R 266.00
Die volgende drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ʼn omnibus. Hierdie titels is: Rocksusters,...
Plaas in mandjie
Elle-reeks Omnibus 1
R 280.00 R 266.00
Die eerste drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ‘n omnibus. Hierdie titels is: Kondensmelk,...
Plaas in mandjie
Ek was hier
Uitverkoop
Frankie is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met...
Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 9 Onderwysersgids
R 110.00 R 104.50
Plaas in mandjie
Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 8 Onderwysersgids
R 110.00 R 104.50
Plaas in mandjie
Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 7 Onderwysersgids
R 110.00 R 104.50
Plaas in mandjie
Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 8 Leerderboek
R 85.00 R 80.75
Die doel van hierdie lespakket is om jou ’n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere...
Plaas in mandjie
Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 7 Leerderboek
R 85.00 R 80.75
Die doel van hierdie lespakket is om jou ’n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere...
Plaas in mandjie
Eenders & Anders Afrikaans/Nederlandse lespakket Graad 9 Leerderboek
R 85.00 R 80.75
Die doel van hierdie lespakket is om jou ’n blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere...
Plaas in mandjie
Droomkans
R 195.00 R 185.25
Die laaste, onvergeetlike Elle-avontuur Die matriekdans-monster. Dit is presies wat op die oomblik oor Elle se skouer loer. Die ontwerpersrok...
Plaas in mandjie
Dromers
R 155.00 R 147.25
Dans is Byron Carelse se hele lewe. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme by die...
Plaas in mandjie
Die Meisie wat gedink het haar ma is 'n meermin
R 200.00 R 190.00
’n Aangrypende, fantastiese avontuur buite en onder die water … Stella is nog altyd die eenkantkind in die familie gewees....
Plaas in mandjie
Die Meisie op die dak
R 180.00 R 171.00
Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens...
Plaas in mandjie
Die Groot boek van spoke en grille
R 260.00 R 247.00
Is jy dapper genoeg om hierdie boek oop te maak? Wat gebeur as jy te lank in Dina se donker...
Plaas in mandjie
Die A, B, C van Suid-Afrikaanse baanbrekervroue
R 250.00 R 237.50
Met elke letter van die alfabet vereer hierdie boek die bydrae van vroue tot Suid-Afrika se verlede, hede en toekoms....
Plaas in mandjie
CAPS Zackie Mostert druk 'n drie
R 135.00 R 128.25
Met ’n snoesige, slaperige einde is hierdie die perfekte voorleesboek vir slaaptyd, en dit is ’n fantastiese geskenk vir jong...
Plaas in mandjie
CAPS Vis en tjips
Uitverkoop
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder-...
CAPS Thomas@sms.net
R 135.00 R 128.25
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder-...
Plaas in mandjie
CAPS Gevaarlike lopies
R 115.00 R 109.25
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder-...
Plaas in mandjie
As mens geluk kon proe
R 190.00 R 180.50
NAASWENNER VAN LAPA SE JEUGROMANKOMPETISIE 2017! Soms is geluk soos ’n vergete peperment in jou skoolbaadjiesak. Toe Arnelia en haar...
Plaas in mandjie
All I know
R 200.00 R 190.00
A truly South African story about a struggling father-and-son relationship and the healing power of words. Van der Vyver writes...
Plaas in mandjie
Al wat ek weet
R 190.00 R 180.50
’n Eg Suid-Afrikaanse tienerverhaal oor ’n sukkelende pa-en-seun-verhouding en die reddende krag van woorde. Van der Vyver skryf oortuigend oor...
Plaas in mandjie
Agent Snoet 5 in 1
Uitverkoop
Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde...
Afkop
R 190.00 R 180.50
Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Ná ’n rowwe partytjienag saam met...
Plaas in mandjie
13 Spookstories
Uitverkoop
Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim...
'n Ou soos jy
R 180.00 R 153.00
Emma is vasbeslote – dié vakansie gaan sy ’n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens...
Plaas in mandjie
'n Goeie dag vir boomklim
R 180.00 R 171.00
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom...
Plaas in mandjie