Gratis e-boeke en studiegidse

Studiegids: 'n Goeie dag vir boomklim
R 0.00
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom...
Plaas in mandjie
Studiegids: Betower
R 0.00
Nadia het ’n geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly....
Plaas in mandjie
Studiegids: Dromers
R 0.00
Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk ... sy vonk. Wanneer die...
Plaas in mandjie
Studiegids: Ek was hier
R 0.00
Frankie is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met...
Plaas in mandjie
Studiegids: Gerook
R 0.00
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was...
Plaas in mandjie
Studiegids: Kaptein Verdwyn
R 0.00
Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel...
Plaas in mandjie
Studiegids: My ouma is 'n rockster
R 0.00
Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte,...
Plaas in mandjie
Studiegids: Nova, die begin
R 0.00
Die begin: Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die...
Plaas in mandjie
Studiegids: Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word
R 0.00
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin...
Plaas in mandjie
Studiegids: Perfek
R 0.00
Blonde hare ... Helderblou oë ... ’n Skitterwit glimlag ... Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy...
Plaas in mandjie
Studiegids: Permanente Ink
R 0.00
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde...
Plaas in mandjie
Studiegids: Sterkykers
R 0.00
Skryf ’n liefdesbrief. Bemeester die kuns van hande vashou. Vuisstamp die lewe voluit. Lag soos die mense in advertensies. Raak...
Plaas in mandjie
Studiegids: Suurlemoen!
R 0.00
Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle...
Plaas in mandjie
Studiegids: Tande
R 0.00
Die wolke trek vir `n oomblik lank weg voor die maan en Rikus word yskoud. Halfpad agter een van die...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@aksie.net
R 0.00
Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@aqua.net
R 0.00
Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@moord.net
R 0.00
Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@rockster.net
R 0.00
Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@skerpioen.net
R 0.00
Thomas en sy vriende is baie gewild by leerders in klaskamers van graad 4 tot graad 9. Die boek word...
Plaas in mandjie
Studiegids: Thomas@sms.net
R 0.00
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke...
Plaas in mandjie
Toneelstuk: Thomas@skaduwee
R 0.00
Hierdie eenbedryf is ’n verwerking van ’n gedeelte uit thomas@skaduwee.net van Carina Diedericks (LAPA Uitgewers, 2016). Dit is kort genoeg...
Plaas in mandjie
Studiegids: Uit
R 0.00
Brent is in graad tien. Hy’s gewild. Hy speel rugby. Hy het soort van ’n meisie. En hy is gay....
Plaas in mandjie
Studiegids: Zita
R 0.00
Gratis elektroniese studiegids beskikbaar. Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die...
Plaas in mandjie
Koronavirus: 'n Boek vir kinders (e-boek)
R 0.00
Daar’s ’n nuwe woord wat jy dalk gehoor het. Miskien het jy mense daaroor hoor gesels, of dalk het jy...
Plaas in mandjie