EAT gr. 10-12

Oefenvraestelle: Ink en ander verhale
R 150.00 R 142.50
Die oefenvraestelle in hierdie boek lyk presies soos die vraestel wat jy in die eksamen oor Ink en ander verhale...
Plaas in mandjie
Leesgids: Dinge wat ek nie van skape geweet het nie
R 60.00 R 57.00
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks...
Plaas in mandjie
Studiegids: Suurlemoen!
R 0.00
Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle...
Plaas in mandjie
Spooksoeker 2
R 220.00 R 187.00
Warno Alberts is onder die indruk dat hy 'n nuwe begin kan maak ná sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker...
Plaas in mandjie
Asem Spesiale Uitgawe
Uitverkoop
(Hierdie uitgawe is spesiaal vir Joodse skole.) ’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself...
Studiegids: Betower
R 0.00
Nadia het ’n geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly....
Plaas in mandjie
Studiegids: Asem
R 120.00 R 114.00
Hierdie studiegids is voorberei sodat die leerders wat meer uit die boek wil put as slegs die basiese storie, dit...
Plaas in mandjie
Sterkykers
R 160.00 R 152.00
Skryf ’n liefdesbrief. Bemeester die kuns van hande vashou. Vuisstamp die lewe voluit. Lag soos die mense in advertensies. Raak...
Plaas in mandjie
SSS-omnibus 2 (Seesand,Spoke; Skaduwees; Soene)
R 280.00 R 266.00
Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie!...
Plaas in mandjie
SSS-omnibus 1 (Selfone; Smse; Sepiesterre)
R 210.00 R 199.50
Drie koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die...
Plaas in mandjie
Spooksoeker 1: Die geheime lêers van Warno Alberts
R 200.00 R 160.00
Warno Alberts is ‘n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die...
Plaas in mandjie
Opstelskryf vir gr. 12-EAT’s
R 120.00 R 114.00
Het jy dalk een van ons webinare misgeloop? Ons webinare is nou te koop! In hierdie webinaar deel Riëtte Hugo...
Plaas in mandjie
Oopmond
R 210.00 R 199.50
Wenner van LAPA se Jeugromankompetisie 2017! Madelaine Taaibosch vermoed die skenkerhart wat in haar bors klop, is ’n gebroke hart....
Plaas in mandjie
Oefenvraestelle: Betower die drama
R 150.00 R 142.50
Die oefenvraestelle in hierdie boek lyk presies soos die vraestel wat jy in die eksamen oor Betower, die drama sal...
Plaas in mandjie
Die 17de veer
R 190.00 R 180.50
Lara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het...
Plaas in mandjie
Spooksoeker Boek 3
R 225.00 R 213.75
WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU’S DAAR MÉÉR. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras...
Plaas in mandjie
Tyd om te skaats
R 225.00 R 213.75
Tussen die boom se blare waar sy soms vir haar lewe wegkruip en per ongeluk vir Lua, die coolste meisie...
Plaas in mandjie
Môre as ons groot is
R 150.00 R 142.50
Dramateks vir hoërskoolleerders (15+): Môre as ons groot is deur Fanie Viljoen. Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke...
Plaas in mandjie
Zita
R 190.00 R 180.50
Gratis elektroniese studiegids beskikbaar. Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die...
Plaas in mandjie
Baster
R 220.00 R 209.00
Baster is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing...
Plaas in mandjie
Sterre vir die donker
R 190.00 R 180.50
Dit is aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie. Nie te weet of jou ma...
Plaas in mandjie
Z-A-K Die reis na Zenkion
R 190.00 R 180.50
Sluit by Mitch, Lionel en Imke aan vir ’n aksiebelaaide avontuur oor aliens, astrotuie en ’n soeke na antwoorde. Z-A-K:...
Plaas in mandjie
Z-A-K Blou Planeet
R 190.00 R 180.50
Twee wêrelde is op die punt om te bots ... Mitch het ’n knop op sy maag, hy weet iéts...
Plaas in mandjie
Wolk
R 220.00 R 209.00
Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken...
Plaas in mandjie
Weg
R 195.00 R 185.25
Haar naam is Niekie. Sy is sy prinses. En binnekort gaan hy haar vir ewig laat slaap … Terwyl haar...
Plaas in mandjie
Virus
R 190.00 R 180.50
Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal. Selfs al lyk hulle soos jou familie en vriende, jou...
Plaas in mandjie
Toulopers
Uitverkoop
Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte....
The Lion's binding oath and other stories
R 250.00 R 237.50
This collection of short stories, written by the Somali author Ahmed Ismail Yusuf, takes the reader into the heart of...
Plaas in mandjie
Sweef en ander verhale
R 195.00 R 185.25
Die 30 splinternuwe kortverhale in Sweef is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wêreld. Dit is die...
Plaas in mandjie
Suurlemoen!
R 190.00 R 180.50
Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle...
Plaas in mandjie
Studiegids: Zita
R 0.00
Gratis elektroniese studiegids beskikbaar. Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die...
Plaas in mandjie
Studiegids: Uit
R 0.00
Brent is in graad tien. Hy’s gewild. Hy speel rugby. Hy het soort van ’n meisie. En hy is gay....
Plaas in mandjie
Studiegids: Toulopers
Uitverkoop
Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte....
Studiegids: Sweef en ander verhale
R 270.00 R 256.50
Al die verhale in Sweef het een ding gemeen - dit is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van...
Plaas in mandjie
Studiegids: Sterkykers
R 0.00
Skryf ’n liefdesbrief.
Bemeester die kuns van hande vashou.
Vuisstamp die lewe voluit.
Lag soos die mense in advertensies.
Raak onsigbaar.
Twiet vir iemand ’n...
Plaas in mandjie
Studiegids: Skreeu en ander verhale
R 315.00 R 299.25
Soos ’n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans...
Plaas in mandjie
Studiegids: Permanente Ink
R 0.00
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde...
Plaas in mandjie
Studiegids: Die ses weke van Thomas en Ella
R 150.00 R 142.50
Hierdie gids is geskryf met EAT-leerders in gedagte, maar bied net soveel toegevoegde waarde vir onderwysers wat Huistaalleerders onderrig. In...
Plaas in mandjie
Studiegids: Al wat ek weet
R 150.00 R 142.50
Hierdie gids is spesifiek geskryf vir leerders wat Afrikaans as Addisionele Taal op skool studeer. (Van der Vyver se roman...
Plaas in mandjie
Strikdans
R 190.00 R 180.50
’n Ramp. Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om...
Plaas in mandjie
Spring
R 150.00 R 142.50
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste...
Plaas in mandjie
Spoekie
Uitverkoop
Hardloop is al wat Spoekie ken vandat sy pa hom en sy ma probeer skiet het. Vasgevang in ’n gewelddadige...
Skreeu en ander verhale
R 195.00 R 185.25
Soos ’n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans...
Plaas in mandjie
Die Ses weke van Thomas en Ella
R 190.00 R 180.50
Hierdie boek handel oor 'n meisie genaamd Ella wat 'n baie ryk pa het, en al van kleins af sonder...
Plaas in mandjie
Selfies, seksklets en selfone
R 210.00 R 199.50
Die topverkoperboek wat elke tegno-slim tiener moet lees! As ’n tiener in vandag se tegnoverslaafde wêreld van sosiale media en...
Plaas in mandjie
Reenboogrant Tieners: Omnibus 2 (3 in 1)
R 220.00 R 209.00
Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse...
Plaas in mandjie
Reenboogrant Tieners: Omnibus 1 (3 in 1)
R 220.00 R 209.00
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel...
Plaas in mandjie
Permanente Ink
R 190.00 R 180.50
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde...
Plaas in mandjie
Operation Mandela
R 200.00 R 190.00
Nelson Mandela was scheduled for a medical operation, but all hell broke loose. The National Party was quietly plotting to...
Plaas in mandjie
Oefenvraestelle: Die perfekte brander en ander verhale (EPDF)
R 60.00 R 57.00
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks...
Plaas in mandjie
Nog 13 Spookstories
R 190.00 R 180.50
Die drie grilmeesters Francois Bloemhof, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen se 13 spookstories was 'n topverkoper wat heerlike rillings langs duisende lesers...
Plaas in mandjie
Liefde laat jou Rice Krispies anders proe
Uitverkoop
Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was 'n seksis, nes die meeste mans. Hy't seker heeldag op...
Leesgids: Z-A-K Blou planeet
R 60.00 R 57.00
Leesgids: Z-A-K Blou planeet. Die doel met letterkunde-onderrig is nie dat leerders net die inhoud van ’n teks moet verstaan...
Plaas in mandjie
Leesgids: Kondensmelk - Elle 1
R 105.00 R 99.75
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks...
Plaas in mandjie
Leesgids: Iemand wat verdrink en ander verhale
R 100.00 R 95.00
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks...
Plaas in mandjie
Leesgids: As mens geluk kon proe
R 130.00 R 123.50
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks...
Plaas in mandjie
Leesgids: Afkop
R 80.00 R 76.00
Leesgids: Afkop Die doel met letterkunde-onderrig is nie dat leerders net die inhoud van ’n teks moet verstaan nie, maar...
Plaas in mandjie
Lang pad onnetoe
R 190.00 R 180.50
Jy het net sestig naelbyt-sekondes om die belangrikste besluit van jou lewe te neem. Will is vyftien jaar oud. Hy...
Plaas in mandjie
Kupido.com
R 180.00 R 171.00
Léa weet ’n ou soos Philip Cronjé sal nooit in haar belang stel nie. Maar dan skep haar beste vriendin...
Plaas in mandjie
Kondensmelk
R 190.00 R 180.50
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so...
Plaas in mandjie
King Shaka: Zulu legend
Uitverkoop
King Shaka: Zulu Legend. It is a time of triumph – and looming danger. From the award-winning Luke Molver comes...
Kate in harmonie
R 195.00 R 185.25
Kate se hele lewe is op sy kop gekeer. Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en...
Plaas in mandjie
Iewers vlieg daar fairy dust
R 210.00 R 199.50
Elmien droom daarvan om eendag ná skool ’n dokter te word. Dit is die rede waarom sy ’n gehawende ou...
Plaas in mandjie
Iemand wat verdrink en ander verhale
R 200.00 R 190.00
Hierdie bundel bevat kortverhale van ’n aantal bekende skrywers, soos Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Nathan Trantraal, Nanette van...
Plaas in mandjie
Halley se komeet
R 280.00 R 266.00
Pete de Lange moet as tiener probeer oorleef in ’n klein Natalse dorpie gedurende die onstuimige tagtigerjare saam met sy...
Plaas in mandjie
Haal die werk uit kreatiewe skryfwerk - Met Hannes Barnard
R 120.00 R 114.00
Het jy dalk een van ons webinare misgeloop? Ons webinare is nou te koop! In hierdie webinaar gesels Hannes Barnard....
Plaas in mandjie
Haal die werk uit kreatiewe skryfwerk - Met Nanette van Rooyen
R 120.00 R 114.00
Het jy dalk een van ons webinare misgeloop? Ons webinare is nou te koop! In hierdie webinaar gesels Nanette van...
Plaas in mandjie
Glam-divas omnibus
R 290.00 R 275.50
Stylvol en swierig: Talia, Didi en Lienka begin ’n stylagentskap om mode-advies uit te deel en partytjies te hou in...
Plaas in mandjie
Gerook
R 180.00 R 171.00
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was...
Plaas in mandjie
FET Ink en ander verhale
R 175.00 R 166.25
Ontdek ’n wonderwêreld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne...
Plaas in mandjie
FET Betower - die drama
Uitverkoop
Nadia het ’n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet...
Elle-reeks Omnibus 2
R 280.00 R 266.00
Die volgende drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ʼn omnibus. Hierdie titels is: Rocksusters,...
Plaas in mandjie
Elle-reeks Omnibus 1
R 280.00 R 266.00
Die eerste drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ‘n omnibus. Hierdie titels is: Kondensmelk,...
Plaas in mandjie
Ek was hier
R 190.00 R 180.50
Frankie is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met...
Plaas in mandjie
Die Perfekte Brander
R 195.00 R 185.25
Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed, twyfel en uitdagings van jonk wees. Stories...
Plaas in mandjie
Die Meisie op die dak
R 180.00 R 171.00
Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens...
Plaas in mandjie
Die Groot boek van spoke en grille
R 260.00 R 247.00
Is jy dapper genoeg om hierdie boek oop te maak? Wat gebeur as jy te lank in Dina se donker...
Plaas in mandjie
Die A, B, C van Suid-Afrikaanse baanbrekervroue
R 250.00 R 237.50
Met elke letter van die alfabet vereer hierdie boek die bydrae van vroue tot Suid-Afrika se verlede, hede en toekoms....
Plaas in mandjie
Asem
R 195.00 R 185.25
’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n...
Plaas in mandjie
As mens geluk kon proe
R 190.00 R 180.50
NAASWENNER VAN LAPA SE JEUGROMANKOMPETISIE 2017! Soms is geluk soos ’n vergete peperment in jou skoolbaadjiesak. Toe Arnelia en haar...
Plaas in mandjie
All I know
R 200.00 R 190.00
A truly South African story about a struggling father-and-son relationship and the healing power of words. Van der Vyver writes...
Plaas in mandjie
Al wat ek weet
R 190.00 R 180.50
’n Eg Suid-Afrikaanse tienerverhaal oor ’n sukkelende pa-en-seun-verhouding en die reddende krag van woorde. Van der Vyver skryf oortuigend oor...
Plaas in mandjie
Afrikaans+
R 360.00 R 342.00
Achieve better marks in Afrikaans Afrikaans+ is a learner-friendly guidebook which caters for additional language learners who want to achieve...
Plaas in mandjie
Afkop
R 190.00 R 180.50
Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Ná ’n rowwe partytjienag saam met...
Plaas in mandjie
'n Ou soos jy
R 180.00 R 171.00
Emma is vasbeslote – dié vakansie gaan sy ’n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens...
Plaas in mandjie