Diere

Hoezit 13: Die wonderwêreld van seelewe
Uitverkoop
Ontdek die wonderlike wêreld van ons oseane met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol prettige...
101 Diere-grappe
R 49.00 R 46.55
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke...
Plaas in mandjie
Maroelaboomstories
R 280.00 R 266.00
Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Die son sak vinnig en die...
Plaas in mandjie
Ek lees self 18 Sprinkaan leer werk
R 65.00 R 61.75
’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die...
Plaas in mandjie
Hoezit 1: Die wonderwêreld van soogdiere
R 95.00 R 90.25
Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van soogdiere kan...
Plaas in mandjie
Diereverkenners: Lola en die singende orgidee
R 155.00 R 147.25
Lola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar...
Plaas in mandjie
101 Goggagrappe
R 49.00 R 46.55
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke...
Plaas in mandjie
Tales from the Marula Tree
R 280.00 R 266.00
Every evening at sunset the troop of baboons climb to the top of the big Marula tree. All is quiet....
Plaas in mandjie
Die Leeutemmer se assistent
R 180.00 R 171.00
Martjie beland saam met ’n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke – en nadat sy die mense van...
Plaas in mandjie
Lea lief apies(3): Grypdiewe en gevaar
R 135.00 R 128.25
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in...
Plaas in mandjie
Lea lief honde(2): Hik hik hoera!
R 135.00 R 128.25
Om diere te red, is in Lea se bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om...
Plaas in mandjie
Lea lief seeskilpaaie(1): Avonture by die akwarium
R 135.00 R 128.25
Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere...
Plaas in mandjie
Hoezit 8: Die wonderwêreld van roofdiere
R 95.00 R 90.25
Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te verken!...
Plaas in mandjie
Hoezit 4: Die wonderwêreld van goggas
R 95.00 R 90.25
Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite,...
Plaas in mandjie
Ek lief lamas
R 130.00 R 123.50
Verken ’n wollerige lamawêreld met hierdie fantastiese plakkeraktiwiteitsboek. Van lama-name tot lamas in pajamas, van soek-en-vind pret tot vernuftige plakkertonele...
Plaas in mandjie
Lea lief uile(4): Muisvalle en maanmelkskommels
R 135.00 R 128.25
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in...
Plaas in mandjie
Diereverkenners: Tobie die diepseeduiker
R 155.00 R 147.25
Aandag alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is ’n inspirasie om jou drome na te jaag. Tobie is ’n jong tier wat...
Plaas in mandjie
Baster
R 220.00 R 209.00
Baster is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing...
Plaas in mandjie
Bastian Blom (3) en die woedende weerwolf
R 150.00 R 142.50
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel...
Plaas in mandjie
Max die dapper gorilla en ander ware dierestories
R 145.00 R 137.75
Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die...
Plaas in mandjie
Magriet hou konsert
R 60.00 R 57.00
In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg ... Lees meer...
Plaas in mandjie
Magriet die stadshoender
R 60.00 R 57.00
In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee het saam hope pret en gaan op hope...
Plaas in mandjie
Leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
R 140.00 R 133.00
Wonderlike ware dierestories vir beginnerleespret Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit wat gebeur...
Plaas in mandjie
Kate in harmonie
R 210.00 R 199.00
Kate se hele lewe is op sy kop gekeer. Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en...
Plaas in mandjie
'n Kat se kans
R 215.00 R 204.25
Wie is die grootste rebelle van almal? Katte, natuurlik! Vir te lank is daar te min gesê oor hoe ongelooflik...
Plaas in mandjie
Jock van die Bosveld en ander ware dierestories
R 140.00 R 133.00
Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond...
Plaas in mandjie
Hoezit 14: Die wonderwêreld van perde en ponies
Uitverkoop
Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol...
Elke hond kry sy dag
R 215.00 R 204.25
Hierdie is ’n boeiende versameling van meer as 30 verhale van werklike honde, insluitende filmsterre met pelse, honde wat graag...
Plaas in mandjie
Ek lees self 17 Die gans wat goue eiers kon lê
R 65.00 R 61.75
’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die...
Plaas in mandjie
Ek lees self 16 Muis red leeu se lewe
R 65.00 R 61.75
’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die...
Plaas in mandjie
Ek lees self 15 Padda word kwaad
R 65.00 R 61.75
’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die...
Plaas in mandjie
Ek lees self 9 Jakkals en Wolf wil trou
R 65.00 R 61.75
’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die...
Plaas in mandjie
Ek kan vlieg
R 150.00 R 142.75
’n Klein pikkewyn sien al die voëls in die lug en wil soos hulle vlieg. Pikkewyn probeer als wat hy...
Plaas in mandjie
Ek en my ouma
R 160.00 R 152.00
Spesiale avonture saam met ’n spesiale ouma! Ek en my ouma is reg vir die dag. Daar is hope avonture wat...
Plaas in mandjie
Dis MY boek
R 160.00 R 152.00
Wat is die beste manier om ’n boek te lees as jy ’n kameelperd is? Kerneels die kameelperd is baie...
Plaas in mandjie
Dinowêreld Omnibus 2
Uitverkoop
Is jy gereed vir die grootste avontuur ooit? Johan en sy beste vriend, Tom, ontdek ’n geheime grot met versteende...
Dierehotel omnibus 3 in 1
R 185.00 R 175.75
Drie stertswaai-lekker stories uit die dierehotel! Goeie nuus vir jong diereliefhebbers: Die gewilde Dierehotel-reeks is nou vir die eerste keer...
Plaas in mandjie
Big bear
R 160.00 R 152.00
I love you, Big Bear! The first time Sarah saw Big Bear was on a school outing. He looked just...
Plaas in mandjie
Betsie, meneer Tier en die blou maan
R 195.00 R 185.25
Betsie se lewe is fantasties. Haar pa is ’n roomysmaker en maak die lekkerste roomys op aarde in elke geur...
Plaas in mandjie
Die Beste toebroodjie
R 155.00 R 147.25
Die vreemdste, verbasendste, voortreflikste toebroodjie ooit! Markus word in die middel van die nag wakker en is BAIE lus vir...
Plaas in mandjie
Bang beer
R 160.00 R 152.00
Ontmoet ’n dapper klein hasie … en ’n groot, bang beer! In die diep, donker woud woon die HARIGE OU...
Plaas in mandjie
Bak en brou
R 160.00 R 152.00
Jan-Daniël is mal oor bak. Hy bak graag kaneelrolletjies, krummelrige brosbeskuit, karringmelkkoekies en sy gunsteling – sjokoladekoek. Daarom is Jan-Daniël...
Plaas in mandjie
As die kat weg is
R 170.00 R 161.50
Aristoteles is ’n silwergrys mannetjieskat in die fleur van sy lewe, en hy is baie mooi – hy reken self...
Plaas in mandjie
Agent Snoet 5 in 1
R 265.00 R 251.75
Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde...
Plaas in mandjie