Asem oudioboek

by Ena Stegmann
Asem oudioboek

Kliek hier om toegang te kry tot die gratis uittreksel van Jan Vermeulen se oudioboek Asem.

Let wel: Alhoewel die uittreksel gratis is, moet u deur die hele betalingsproses gaan om die oudioboek af te laai.

123 view

Leesaflos

by Klaskameraad
Leesaflos

Wil jy lees by jou skool of in die gemeenskap bevorder?

Wil jy met ’n klein bedrag ’n groot impak op ’n voorheen benadeelde skool maak?

Die ATKV en WOW begin saam met LAPA Uitgewers ’n leesaflos.

271 view

Radiodramas vír tieners déúr tieners

by Klaskameraad
Radiodramas vír tieners déúr tieners

Die ATKV, in samewerking met RSG en die Nasionale Toneelkompetisie, se jongste innoverende radiodramaprojek beloof om deelnemers sowel as gehore se horisonne te verbreed.

Twee radiodramas – spesiaal vir die projek geskryf – word eersdaags opgeneem vir uitsending later vanjaar op RSG. Wat hierdie projek so besonders maak, is dat hoërskoolleerders al die rolle sal vertolk.

134 view