'n Bastian Blom-lusmakertjie! #1

Juan-Christoff Smith (hy is tans te sien as Ivan in kykNET se Ekstra Medium), het die heruitgawes van Jaco Jacobs se Bastian Blom-reeks onder oë gehad. Hy het sommer besluit om vir ons 'n bietjie voor te lees as lusmakertjie.

Teken in op ons nuusbrief