Afrikaans Plus – Opsomming – Summary

Answers to summary (DBE) on p. 15 in Afrikaans Plus
- Laika was die eerste hond in die ruimte.
- Spoetnik 2 was die tweede wenteltuig ooit in die ruimte.
- Joeri Gagarin was die eerste mens wat in die ruimte gereis het.
- Neil Armstrong was die eerste mens op die maan.
- Buzz Aldrin was die tweede mens op die maan.
- Mark Shuttleworth was die eerste ruimtevaarder vanaf Afrika.
- Shuttleworth was die tweede persoon ooit wat betaal het om as toeris die ruimte te besoek. (79)
Answers to summary (IEB) on p. 15 in Afrikaans Plus
- Laika was die eerste hond ooit in die tweede wenteltuig ooit in die ruimte.
- Gagarin was die eerste mens ooit in die ruimte in die Wostok-ruimtetuig.
- Armstrong was die eerste mens op die maan met die bekende woorde: “That’s one small step for man, one giant leap for mankind.”
- Aldrin was die tweede mens op die maan met die bekende woorde: “Beautiful view.”
- Shuttleworth was die eerste Afrika-ruimtevaarder en die tweede ruimtetoeris ooit. (78)
More summaries:
Click here to download (extract from Hoërskool Klasgids April 2015): Opsomming uit Klasgids Hoërskool April 2015