Afrikaans Plus – Drama

Afrikaans Plus – Drama

Answers to comprehension test on page 178 in Afrikaans Plus

1.  Die toneel speel voor die Hoërskool Magoebaskloof en in een van die klaskamers af.

2.  Nadia se lewe verander omdat sy by ‘n nuwe skool aankom en die interessante karakter, Poenk, wat haar aan ‘n hele nuwe wêreld sal voorstel, sien.

3.1  E en D

3.2  B

3.3  C

3.4  A

3.5  D

4.  Eksposisie (“setting the scene”): Daar is spanning tussen Nadia en haar ma en tussen Poenk en Gervan.

Motoriese moment (the starting point of suspense that leads to the climax): Nadia daag by haar nuwe skool op.

Ontwikkeling (unfolding of the plot): Poenk verloor sy penneblikkie.

Klimaks (climax or pinnacle of suspense): Gervan kom op Nadia en Poenk in die bos af en pluk sy me suit.

Ontknoping (tying the loose ends, resolving the plot): Poenk omhels vir Gervan en Nadia neem haar ma bos toe sodat sy ook heling kan ervaar.

 

Beskikbaar by www.lapa.co.za | 012 401 0700.