Afrikaans Plus – Begripstoetsvaardighede – Comprehension test skills

Afrikaans Plus – Begripstoetsvaardighede – Comprehension test skills

Answers to comprehension test on pages 11-12 in Afrikaans Plus

  1. “agterdogtig” (Use quotation marks when you quote words from the Passage.) (1)
  2. Letterlik verwys dit na iets wat jy ruik, maar dit het ook die verdere betekenis van agterdogtig wees. (2)
  3. “snuffel”/”uit te snuffel” (Another verb formed from “snuf” will be “snuif”, but the word does not appear in the text, therefore it will be wrong as an answer.)  (1)
  4. Daar is reukreseptore in jou neus wat met die reukmolekules in die lug verbind en hierdie verbinding word as boodskap na jou brein gestuur. (2)
  5. Dis jou broer se vuil rugbykouse. (Dit = dit is. “Is” is a verb; therefore it is a full sentence as required by the instructions.) (1)
  6. Dis die niesaksie. (1)
  7. Die lente, want dan is daar baie stuifmeel in die lug. (2)
  8. (No need for quotation marks, because the word is not from the passage.) (1)
  9. (9.1) Feit.  (9.2) Mening. (2)
  10. Bloedhonde se reuksintuig omdat dit 100 miljoen keer sensitiewer as ’n mens s’n is. (2)
  11. [Your own opinion; thus any acceptable answer.] Dis glad nie vreemd nie, aangesien alles omtrent vroue beter as mans is. OF Dis vreemd omdat ek sal verwag dat mans, wat vroeër die jagter was, se reuksintuig beter as vroue s’n is. (2)
  12. My gunstelingreuk is dié van vars brood. [Your own choice.]  (1)
  13. Dis ’n swak reuksintuig. (2)

[20]

More comprehension tests:

Click here to download (extract from Hoërskool Klasgids April 2015): Begripstoets uit Klasgids Hoërskool April 2015

 

Beskikbaar by www.lapa.co.za | 012 401 0700.