Afrikaans Plus – Deelwoorde – Participles

Afrikaans Plus – Deelwoorde – Participles

Oefening 1

Gee die regte vorm van die woorde tussen hakies:

  1. Ek het eers op agtien uitgevind dat ek ’n (aanneem) kind is.
  2. Ek is mal oor ons (voorskryf) boeke in gr. 10.
  3. Daar is niks lekkerder as (kerf) biltong op ’n sny vars (bak) brood nie.
  4. Die (slyp) skelm het ons almal om die bos gelei.
  5. Die (mishandel) vrou het ’n (lap) broek aangehad.

Antwoorde:

Oefening 1

  1. aangenome
  2. voorgeskrewe
  3. gekerde, gebakte
  4. geslepe
  5. mishandelde, gelapte

Beskikbaar by www.lapa.co.za | 012 401 0700.